"Hospice Charity Spring Walk 2013"
Waar? Paarl Krieketklub, Markstraat, Paarl
Wanneer? 26 Oktober 2013
Hoe laat? Vanaf 5h00 tot 13h00
Skud die stof van jou stapskoene af en gaan neem deel aan die jaarlikse Hospice lente stap. Daar is afstande van 3 km, 8 km, 10 km en 'n 22 km bergstap.
Wegspringtye:
6h00 - 22km Bergstap
08h00 - 10km (Amptelike wedloop van Boland Atletiek)
08h15 - 8 km
08h30 3 km
Plaaslike kunstenaars gaan vir die vermaak sorg. Baie kosstalletjies sal vir eet en drinke sorg.
No comments:
Post a Comment