HOE OM POSITIEF TE BLY!!
1. Probeer alles tweekeer:
'n Grafskrif het gelui:
"Tried everything twice...
1. Probeer alles tweekeer:
'n Grafskrif het gelui:
"Tried everything twice...
3. Moet nooit ophou leer
nie..
Leer meer oor skete, kwale, etiket, enigiets.
Moenie toelaat dat jou brein muf nie!
4. Geniet die eenvoudige dinge...
Leer meer oor skete, kwale, etiket, enigiets.
Moenie toelaat dat jou brein muf nie!
4. Geniet die eenvoudige dinge...
Die reuk van vars gesnyde gras...
Die son op jou skouers...
5. Lag dikwels, lag hard en lekker.
Lag tot jou blaas lek!
En as jy 'n pel het wat jou laat lag,
spandeer meer tyd saam met haar/hom.
6. Trane kom ongevraagd.
Huil dat die snot spat en beweeg dan aan
Die enigste mens wat altyd regdeur jou lewe by jou is...
Die enigste mens wat altyd regdeur jou lewe by jou is...
7. Omring jouself met dit waaroor jy mal is,
Of dit nou jou kinders, pêlle, honde, katte
sentimentele junk, musiek, plante,
kitch ornamente, goeie wyn, lekker kos,
boeke, "wind
chimes" of foto's is.
Jou huis is JOU plek!
Jou huis is JOU plek!
8. Bewaar jou gesondheid:
As jy OK is, moenie nonsens aanjaag nie,
As jou kop raas, sluit by 'n "support group" aan,
As jy nie lekker is nie, kry hulp.
As jy OK is, moenie nonsens aanjaag nie,
As jou kop raas, sluit by 'n "support group" aan,
As jy nie lekker is nie, kry hulp.
9. Moenie op loop gaan met skuldgevoelens nie..
As daar te lope is, doen dit in die winkels,
in jou tuin, in die bosveld, in die buurt,
10. Sê vir jou mense gereeld dat
jy vir hulle erg lief is,
gee drukkies en soentjies op strepe...
Deel komplimente uit...
Bederf jou geliefdes...
Gee soveel as wat jy kan .....
Gee soveel as wat jy kan .....
More trek jy dalk jou hout-suit aan, dan's dit te
laat!
En
onthou daai hout-suit het nie sakke nie!!!
No comments:
Post a Comment