HONDEMANIERE
Ai, ons 4-potige hondekinders kan tog so skreeusnaaks wees! Hulle het so 'n opregte liefde vir ons as mens en aanvaar ons met al ons tekortkominge! Hulle oordeel nie, hulle veroordeel nie, hulle aanvaar net en deel net liefde uit. Sonder hulle in ons lewens sou ons darem baie arm gewees het ....

No comments:
Post a Comment